Tom Sizemore

Tom Sizemore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Edward Sizemore, Jr.
Geboorte 29 November 1961
Detroit, Michigan, Verenigde State
Sterfte 03 Maart 2023 (op 61)
Burbank, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1989-2023
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Sizemore (29 November 19613 Maart 2023) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Heat (1995), Saving Private Ryan (1998), Red Planet (2000), en Black Hawk Down (2001).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search